Diens:By Kimberley Grain praat die kliënte direk met die bemarkers en direkteur.
Onvoorwaar kliënte diens is van kardinale belang. Ons het ook 'n direkte skakeling tussen onsself en die Boer, asook met studiegroepe in die verskeie areas. Kompeterende Pryse:Kimberley Grain het direkte kontak met meeste van die groot bemarkings maatskappye, ingesluit koring en mielie meulens wat ons verskaf met mielies en koring en hulle bran en chop weer aan ons. Kwaliteit:Met jare se ondervinding en kennis, bly kwaliteit altyd ons nr. 1 prioriteit. |
|